Shop Menu

Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!

Wen 'n Afrikaanse Boek Bundel!

Exclusives.co.za het ‘n Afrikaanse boek bundel om weg te gee vir een gelukkige wenner. Die boek bundel wat gewen kan word bestaan uit die volgende vier titels:

Om in te skryf, voltooi die volgende stappe:
1. Kies en resenseer een Afrikaanse produk op Exclusives.co.za. (Daar is baie Afrikaanse produkte op ons Afrikaanse bladsy. Kliek hier om meer te sien)

2. Plaas skakel na die geresenseerde produk in die blog toevoer hier onder.

Die kompetisie sluit Vrydag 7 September 2012.  ‘n Wenner sal gekies word met die skoot van goeie geluk uit ‘n lys van alle suksesvolle kandidate. Algemene kompetisie reëls sal toegepas word.

, , , , , , ,

5 Responses to Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!

  1. Tanya August 28th, 2012 at 5:57 am #

    Hello!

    Hiermee my resensie van ‘Dis ek, Anna’

    http://www.exclus1ves.co.za/books/Dis-Ek-Anna-Author-Elbie-Lotter/000000000100000000001000000000000000000000000009780624042266/

  2. Camille August 31st, 2012 at 6:30 am #

    Hello!

    Hiermee die link na my resensie van “Tjoklits vir die siel” deur Susan Coetzer

    http://www.exclus1ves.co.za/books/Tjoklits-Vir-Die-Siel-Author-Susan-Coetzer/000000000100000000001000000000000000000000000009781770312807/

Leave a Reply to Ling Ling Click here to cancel reply.