Shop Menu

Koop ‘n Afrikaanse Boek Dag, 11 Augustus 2012

Exclusive Books, Koop 'n Afrikaanse Boek Dag 2012

Koop-‘n-Afrikaanse-Boek-Dag val saam met die jaarlikse Afrikaansweek wat landwyd deur Afrikaanse instansies en skole gevier word. Op hierdie dag word daar ‘n beroep gedoen op almal om ‘n nuwe Afrikaanse boek te koop.

Hierdie bewusmakingsveldtog se doel is nie net om mense bewus te maak van die nuwe merkwaardige Afrikaanse boeke wat gepubliseer word nie, maar ook om mense aan te moedig om meer te lees.

Kliek hier om ‘n groter reeks Afrikaanse boeke te sien.

, , , , , , ,

No comments yet.

Leave a Reply