Shop Menu

"Don't tell me the moon is shining; show me the glint of light on broken glass."

~ Anton Chekhov

"Sometimes the questions are complicated and the answers are simple."

~ Dr. Suess

"I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by."

~ Douglas Adams

Tag Archives | Afrikaanse Outeurs

Koop ‘n Afrikaanse Boek Dag, 11 Augustus 2012

Koop-‘n-Afrikaanse-Boek-Dag val saam met die jaarlikse Afrikaansweek wat landwyd deur Afrikaanse instansies en skole gevier word. Op hierdie dag word daar ‘n beroep gedoen op almal om ‘n nuwe Afrikaanse boek te koop. Hierdie bewusmakingsveldtog se doel is nie net om mense bewus te maak van die nuwe merkwaardige Afrikaanse boeke wat gepubliseer word nie, […]

Read More