Shop Menu

Kure vir ledige ure

Tussen die blaaie van jou gunsteling boek het jy soms iets ekstra nodig om jou besig te hou.

Neem deel aan ons blokkiesraaiselkompetisie en staan kans om ‘n R500 Exclusive Books-geskenkbewys te wen! Stuur vir ons ‘n foto van jou blokkiesraaisel na socialmedia@exclusivebooks.co.za.

Kompetisie eindig 27 April en die wenner sal op 30 April bekend gemaak word.

LUGKASTEEL
KOORS
OP PAD
DIE TROEBEL TYD
LOSPRYS
GRENSGEVAL
HUPPELKIND
TUISLAND
ELDERS
TROMPIE
HAAS DAS
KOOK EN GENIET
OUPA ZOMBIE
STROOMOP
VUURWARM


Die Fransen Hotel en sy personeel is sinoniem met die aweregse, die humoristiese en die absurde.
Vir die afgelope vier seisoene is die karakters en die skrywers van die mokumentêre reeks, Hotel, besig om sy kykers se lagspiere oortyd op kykNET (DStv-kanaal 144) te laat werk. ATKV-Inkstories gesels met Bennie Fourie, vervaardiger van Hotel. Kyk na die onderhoud.

Rooi Rose tydskrif het ‘n lys versamel van 13 dinge wat jy by die huis kan doen om jou besig te hou tydens “lockdown”. Van huis skoon maak tot fotos raam, daar is iets vir almal om besig te bly!

“Geluk kan altyd gevind word, selfs in die donkerste tye, as jy net onthou om die lig aan te skakel.”

, , , , , , , , ,

No comments yet.

Leave a Reply