Shop Menu

"Don't tell me the moon is shining; show me the glint of light on broken glass."

~ Anton Chekhov

"Sometimes the questions are complicated and the answers are simple."

~ Dr. Suess

"I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by."

~ Douglas Adams

Tag Archives | Afrikaans

Hierdie Sondag: Kry 20% af op alle Afrikaanse boeke!

Koop  ‘n Afrikaans Boek Dag WEB BANNER

Exclusive Books is opgewonde om deel te wees van die Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag! ‘Dis byna onmoontlik om te glo dat dit al weer tyd is vir Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag op 14 Augustus. Ons vra dat almal wat Afrikaans praat en lees, om op dié dag vir hulself ‘n boek te koop en as dit enigsins moontlik is ‘n boek […]

Read More

Exclusive Books: Homebru 2013
Unique Perspectives on South Africa

Homebru 2013

The Exclusive Books Homebru 2013 campaign – Unique Perspectives on South Africa – will take place in stores from 26 April to 21 June 2013. Homebru is a popular, well-loved and widely inclusive campaign that has launched the careers of several South African writers while adding another voice to the streets, plains and vistas of […]

Read More

Kompetisie: Wen ‘n Afrikaanse Boek Bundel!

Exclusives.co.za het ‘n Afrikaanse boek bundel om weg te gee vir een gelukkige wenner. Die boek bundel wat gewen kan word bestaan uit die volgende vier titels: Om in te skryf, voltooi die volgende stappe: 1. Kies en resenseer een Afrikaanse produk op Exclusives.co.za. (Daar is baie Afrikaanse produkte op ons Afrikaanse bladsy. Kliek hier […]

Read More

Palm d’Or: A list of winners (1969 – 1955)

<1970 – 1979 1969 – if… by Lindsay Losey 1967 – Blow-Up by Michelangelo Antonioni 1966 – The Birds, the Bees and the Italians by Pietro Gemi & A Man and a Woman by Claude Lelouch 1965 – The Knack …and How to Get It by Richard Lester 1964 – The Umbrellas of Cherbourg by […]

Read More

Uitstekende Geskenke vir ‘n Afrikaanse Moedersdag

Main-Promo-Banners-744x300-(2012) (3)

Daar is een dag elke jaar waarop ma’s regoor die wereld gevier word en dit is Moedersdag. Moedersdag val hierdie jaar op Sondag, 13 Mei 2012 en omdat dit soms ‘n uitdaging is om vir ‘n baie spesiale mens die regte geskenk uit te kies het ons hierdie jaar ‘n paar voortreflike titels bymekaar gesit. […]

Read More

Get all the Latest and Bestselling Titles from our Online Sections

Online-feature-image

Get all the latest and bestselling titles from our most popular sections online from Exclusives.co.za. Afrikaans Besoek ons Afrikaanse afdeling vir al die nuutste boeke, films en musiek in Afrikaans. Op die Afrikaanse blad vertoon ons ook elke maand se top verkoper uit elkeen van die produkte katergoriëe.   Business The Exclusives.co.za online Business section […]

Read More

‘n Onderhoud met Annelie Botes

Eerstens, baie dankie dat jy ingestem het vir ‘n onderhoud. Dit is regtig ‘n eer dat jy tyd kon afstaan in jou besige skedule om met ons te gesels. Ek is seker ons lesers waardeer dit verskriklik baie! EB: Annelie Botes is al vir jare ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika. Kan jy ons dalk meer […]

Read More