Shop Menu

"Don't tell me the moon is shining; show me the glint of light on broken glass."

~ Anton Chekhov

"I love deadlines. I like the whooshing sound they make as they fly by."

~ Douglas Adams

"Sometimes the questions are complicated and the answers are simple."

~ Dr. Suess

Tag Archives | Koop ‘n Afrikaanse Boek Dag

Hierdie Sondag: Kry 20% af op alle Afrikaanse boeke!

Koop  ‘n Afrikaans Boek Dag WEB BANNER

Exclusive Books is opgewonde om deel te wees van die Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag! ‘Dis byna onmoontlik om te glo dat dit al weer tyd is vir Koop-‘n-Afrikaanse-boek-dag op 14 Augustus. Ons vra dat almal wat Afrikaans praat en lees, om op dié dag vir hulself ‘n boek te koop en as dit enigsins moontlik is ‘n boek […]

Read More

Koop ‘n Afrikaanse Boek Dag, 11 Augustus 2012

Koop-‘n-Afrikaanse-Boek-Dag val saam met die jaarlikse Afrikaansweek wat landwyd deur Afrikaanse instansies en skole gevier word. Op hierdie dag word daar ‘n beroep gedoen op almal om ‘n nuwe Afrikaanse boek te koop. Hierdie bewusmakingsveldtog se doel is nie net om mense bewus te maak van die nuwe merkwaardige Afrikaanse boeke wat gepubliseer word nie, […]

Read More